WELKOM

GASTEHUIS

BED & ONTBYT

TROUES 

SELFSORG 

KONFERENSIES


WELCOME

GUESTHOUSE

BED & BREAKFAST

WEDDINGS

SELF-CARE

CONFERENCES


 Esmarline lodge, geleë 5 km buite Brits op die Wagpos pad bestaan uit 7 ruim kamers waarvan 4 koningin  grootte beddens bevat en 3 kamers elk 2 driekwart beddens.

'n  Wittebrood kamer is beskikbaar met n klein selfsorg kombuisie.

Twee selfsorg eenhede is ook beskikbaar vir 2 persone elk. 'n Lokaal is reg langs die gastehuis vir enige funksies tot en met 80 gaste en maak dit ideaal sodat 30 persone kan oorslaap. Die gastehuis is naby die dorp asook Hoërskool Wagpos. 'n pragtige swembad is langs die lapa geleë waar jy in die son kan lê en ontspan.

Chef AB tower n heerlike plaasontbyt op en maak graag middag of aand etes op versoek.

Esmarline Lodge is located on the Wagpos Road, 5km outside of Brits and close to Wagpos High School. There are 7 main rooms available. 4 rooms have Queen-sized beds, while the other 3 rooms have 2 three-quarter beds each. 

There are 2 self-catering units for couples, as well as a self-catering Honeymoon suite for the newlywed couple, complete with kitchenette. Next to the lodge is a reception hall, which can seat 80 guests, and is available for special functions or events on request. Beside the lapa is a pool where guests can soak up a bit of sun.

Chef AB prepares a delicious farm breakfast and would like to prepare dinner on request.